DKW
By Steve Hofmeyr (2010)
On album Duisend En Een (2010)
Go back to your search "oom pa pa, oom pa pa, oom pa pa, oom pa pa, my little"
Not the right song? Post your comment for help

O bring my terug na die ou Transvaal
Waar ek jou met my DKW kom haal
Vir 'n blitz en 'n boogie in 'n Bapsfonteinsaal
Toe ek jou met my DKW kom haal
Toe ek jou met my DKW kom haal
O bring my terug na die ou Transvaal
Ek het jou gesoen in 'n bioskoopsaal
In jou arms ophou asemhaal
Jou pa kry nog 'n hartaanval
Jou pa kry nog 'n hartaanval
Van Pietersburg na Pretoria
Op die spoor van 'n baie ou ossewa
In 'n tjor wat sy boerpampoen kan dra
Kom ek jou pa sy dogter vra
Dis 'n DKW Oom sê net ja
O bring my terug na die ou Transvaal
Vir 'n piekniek in die mooiste taal
Ons het by die Uniegebou verdwaal
Maar mekaar gevind voor die generaal
Maar mekaar gevind voor die generaal
Ek en my DKW verdwaal
Vir 'n duisend myl oor die berg en dal
Maar my liefde was provinsiaal
Ek het jou gevind in die ou Transvaal
Ek het jou gevind in die ou Transvaal
Van Pietersburg na Pretoria
Op die spoor van 'n baie ou ossewa
In 'n tjor wat sy boerpampoen kan dra
Kom ek jou pa sy dogter vra
Dis 'n DKW Oom sê net ja
Toe die reën van '62 val
Was die Apies se water sleg vir die staal
Vir die roes moes my DKW betaal
En jy was te ver om te loop haal
Jy was te ver om te loop haal
Van Pietersburg na Pretoria
Op die spoor van 'n baie ou ossewa
In 'n tjor wat sy boerpampoen kan dra
Kom ek jou pa sy dogter vra
Dis 'n DKW Oom sê net ja
Dis 'n DKW Oom sê net ja
Dis 'n DKW Oom sê net ja
Dis 'n DKW Oom sê net ja
Waar ek jou met my DKW kom haal
Vir 'n blitz en 'n boogie in 'n Bapsfonteinsaal
Toe ek jou met my DKW kom haal
Toe ek jou met my DKW kom haal
O bring my terug na die ou Transvaal
Ek het jou gesoen in 'n bioskoopsaal
In jou arms ophou asemhaal
Jou pa kry nog 'n hartaanval
Jou pa kry nog 'n hartaanval
Van Pietersburg na Pretoria
Op die spoor van 'n baie ou ossewa
In 'n tjor wat sy boerpampoen kan dra
Kom ek jou pa sy dogter vra
Dis 'n DKW Oom sê net ja
O bring my terug na die ou Transvaal
Vir 'n piekniek in die mooiste taal
Ons het by die Uniegebou verdwaal
Maar mekaar gevind voor die generaal
Maar mekaar gevind voor die generaal
Ek en my DKW verdwaal
Vir 'n duisend myl oor die berg en dal
Maar my liefde was provinsiaal
Ek het jou gevind in die ou Transvaal
Ek het jou gevind in die ou Transvaal
Van Pietersburg na Pretoria
Op die spoor van 'n baie ou ossewa
In 'n tjor wat sy boerpampoen kan dra
Kom ek jou pa sy dogter vra
Dis 'n DKW Oom sê net ja
Toe die reën van '62 val
Was die Apies se water sleg vir die staal
Vir die roes moes my DKW betaal
En jy was te ver om te loop haal
Jy was te ver om te loop haal
Van Pietersburg na Pretoria
Op die spoor van 'n baie ou ossewa
In 'n tjor wat sy boerpampoen kan dra
Kom ek jou pa sy dogter vra
Dis 'n DKW Oom sê net ja
Dis 'n DKW Oom sê net ja
Dis 'n DKW Oom sê net ja
Dis 'n DKW Oom sê net ja
Go back to your search "oom pa pa, oom pa pa, oom pa pa, oom pa pa, my little"
Not the right song? Post your comment for help
Showing search results from SongSearch